kontak ons

SA Telephone Number

086 110 1988

International Telephone Number

021 982 0130

Email Us

admin@maskam.co.za

Fax Number

021 982 0727

Skype Chat

Chat with us

noodgeval diens

Ons het ‘n 24 uur noodgeval diens. Skakel ons kantoor nommer  24/7.  Na ure sal hierdie nommer herlei na die tegnikus aan diens.  Let op daarna dat daar ‘n addisionele uitroep fooi betaalbaar is vir na ure noodgeval uitroepe.

 

SABI_2

We are a member of SABI (South African Irrigation Institute).

logo

vervaardigers

Clarus

F&W

zoeller-engineered

zoeller-pump

dankoff_solar

DGFlow

sapcon

waarborg

Eikestad Besproeiing waarborg alle nuwe installasies vir een jaar. Dit sluit alle materiaal sowel as uitleg en vakmanskap in.

website_length_marker

englishenglish

afrikaansafrikaans

website_length_marker

tuisblad

Sedert ons ontstaan in Stellenbosch in 1994 het Eikestad Besproeiing so uitgebrei dat ons die hele Weskaap provinsie bedien vanaf ons kantoor in Durbanville.  Ons is bekend in die Weskaap vir goeie diens en billike pryse en kliënte is so tevrede met die diens wat hulle kry dat hulle daagliks hulle vriende na ons verwys.

Ons is een van min besproeiingskontrakteurs wat ‘n totale pakket vir die kliënt kan bied, wat insluit, maar nie beperk is tot: 

Besproeiing:

Ontwerp, installering en instandhouding van alle besproeiingstelsels wat insluit

  • Huistuine
  • Kommersiële tuine
  • Gholfbane
  • Parke
  • Botaniese tuine
  • Landbou
     

Dreinering:

  • Ontwerp en installering van dreineringstelsels, beide vir tuine en landbou
  • Verskaffing van doelgerigte dreineringspype vir areas wat nie deur konvensionele pyp bedien kan word nie.
     

Pompe en beheerpanele:

  • Invoer, verspreiding en installering van drukpompe, boorgatpompe en beheerpanele
  • Bou van pompstasies
  • Bou en installering van filterbanke
  • Verskaffing en installering van “Variable Speed Drives”
  • Bou en installering van beheerstelsels vir pompe en besproeiing
     

Rioolsuiwering:

  • Invoer van Amerikaanse en Duitse rioolsuiweringstelsels.  Hierdie stelsels is baie koste-effektief en die water is na behandeling skoon genoeg om direk in riviere te stort (volgens EU standaarde) of vir besproeiing te kan gebruik.
     

Watersuiwering:

  • Swembadwater word gesuiwer sonder om chloor of sout te gebruik.  Die water kan dus nie die vel irriteer of oë brand nie.  “Backwash” water a nook (kan ook) in tuine gebruik word.  Geen koste aan sout of chloor nie.
  • Drinkwater, insluitende boorgatwater, word gesuiwer tot World Health Organisation (WHO) standaarde.  Kontak ons gerus vir meer besonderhede.