kontak ons

SA Telephone Number

086 110 1988

International Telephone Number

021 982 0130

Email Us

admin@maskam.co.za

Fax Number

021 982 0727

Skype Chat

Chat with us

noodgeval diens

Ons het ‘n 24 uur noodgeval diens. Skakel ons kantoor nommer  24/7.  Na ure sal hierdie nommer herlei na die tegnikus aan diens.  Let op daarna dat daar ‘n addisionele uitroep fooi betaalbaar is vir na ure noodgeval uitroepe.

 

SABI_2

We are a member of SABI (South African Irrigation Institute).

logo

vervaardigers

Clarus

F&W

zoeller-engineered

zoeller-pump

dankoff_solar

DGFlow

sapcon

waarborg

Eikestad Besproeiing waarborg alle nuwe installasies vir een jaar. Dit sluit alle materiaal sowel as uitleg en vakmanskap in.

website_length_marker

englishenglish

afrikaansafrikaans

website_length_marker

vaardighede

Al ons personeel word intern opgelei om te verseker dat hulle altyd u, die kliƫnt, se beste belange op die hart dra.

‘n Voltydse Operasionele Bestuurder sien toe, op ‘n daaglikse basis, dat daar so gou moontlik aandag aan kliente se behoeftes gegee word, dat die vloot altyd diensbaar is, kontroleer die gehalte van werk en sien om na enige klagtes.

Pompe en verwante behoeftes word gediens deur ‘n voltydse opgeleide tegnikus wat hierin spesialiseer. Hy installeer en diens boorgatpompe, sentrifugale pompe, filter stelsels “variable speed drives”, elektriese beheerpanele ens. Ons is een van min pomp maatskappye wat self beheerpanele vir pompe en pompstasies kan bou. Geen subkontrakteurs is dus nodig nie en ons neem volle verantwoordelikheid vir die totale installasie.

gallery