kontak ons

SA Telephone Number

086 110 1988

International Telephone Number

021 982 0130

Email Us

admin@maskam.co.za

Fax Number

021 982 0727

Skype Chat

Chat with us

noodgeval diens

Ons het ‘n 24 uur noodgeval diens. Skakel ons kantoor nommer  24/7.  Na ure sal hierdie nommer herlei na die tegnikus aan diens.  Let op daarna dat daar ‘n addisionele uitroep fooi betaalbaar is vir na ure noodgeval uitroepe.

 

SABI_2

We are a member of SABI (South African Irrigation Institute).

logo

vervaardigers

Clarus

F&W

zoeller-engineered

zoeller-pump

dankoff_solar

DGFlow

sapcon

waarborg

Eikestad Besproeiing waarborg alle nuwe installasies vir een jaar. Dit sluit alle materiaal sowel as uitleg en vakmanskap in.

website_length_marker

englishenglish

afrikaansafrikaans

website_length_marker

kliente

Die sukses van hierdie maatskappy lê daarin dat ons kliënte die spilpunt van die besigheid vorm.  Daagliks verwys tevrede kliënte hulle vriende na ons. Ons kliënte strek van klein verbruikers, bv. Dorpshuis tuine, tot by korporatiewe kliënte, boerderye, kwekerye, gholfbane en botaniese tuine.  Ongeag of u slegs u rekenaar wil laat instel of ‘n paar honderd duisend rand se projek wil loots, ons is tot u diens.

Ons konsulteer gereeld op groter projekte en werk reeds op ontwerp stadium nou saam met argitekte, landskapsargitekte, bouers en ingenieurs om te verseker dat daar nie later in die projek “verrassings” kom nie.

Prys is altyd ‘n groot faktor, hetsy of dit vir herstelwerk is of nuwe installasies.  Juis daarom is dit noodsaaklik dat ‘n kliënt se spesifieke behoefte verstaan en aan voldoen word.  Gehalte, diens en prys moet in balans wees wanneer enige werk gedoen word.
 

sommige kliente sluit in:

  • Huiseienaars
  • Plase / boerderye
  • Korporatief
  • Munisipaliteite
  • Skole
  • Universiteite
  • Ontwikkelaars
  • Argitekte en landskapsargitekte
  • Gholfbane
  • Beheerliggame en H.E.V.’s
  • Sportbeheerrade
  • Botaniese Tuine
     

kliente verwysings

  • Ian Morris

    It remains for me to compliment your team on a job well done - the service has at all times been courteous and prompt, and is likely to place you a clear notch ahead of your competitors.

    I would be quite comfortable in referring your company to friends and business colleagues should the opportunity arise in future.

    Regards
    Ian Morris

  • Karl Bremer Hospital
  • Harold Porter National Botanical Garden